Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kotze, Ds. Johannes Jacobus
Kotze, Ds. Johannes Jacobus [boodskap #122588] So, 23 Desember 2018 09:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ds. Johannes Jacobus Kotze was 'n Nederduitse Gereformeerde predikant en sentrale figuur in Ketterysaak. In 1832 in Kaapstad gebore, word in 1858 as predikant in die gemeente in Darling bevestig. Daar kom hy in 1862 in botsing met die kerkowerhede as gevolg van sy beweerde liberale opvattings. Dit het op 'n saak uitgeloop wat op 23 Augustus 1864 in Kaapstad verhoor is. Kotze is vrygespreek. Hy behou sy amp tot sy aftrede in 1894. Oorlede in Maart 1902.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kottler, Moses
Volgende onderwerp: Kotze, Sir John Gilbert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:44:45 MGT 2024