Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koster
Koster [boodskap #122586] So, 23 Desember 2018 08:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Koster is 'n dorp in die Bosveld, Transvaal. In 1913 gestig en vernoem na die dorp se landmeter. Dit is 'n vooruitstrewende sitrus- en boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,200 (1,250 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kosibaai
Volgende onderwerp: Kottler, Moses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:05:07 MGT 2024