Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Korand
Korand [boodskap #122583] So, 23 Desember 2018 08:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Korand is 'n mineraal gebruik as 'n skuurmiddel, aangetref in Noord-Transvaal. Ontginning begin in 1912 en het sedertdien baie gewissel. Een keer het dit 400 blanke delwers en 4,000 Bantoes onderhou.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kornetspruit
Volgende onderwerp: Kos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:06:36 MGT 2024