Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koopman
Koopman [boodskap #122574] So, 23 Desember 2018 08:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Koopman was 'n rang in die diens van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie. Daar was twee grade - senior en junior - albei met betrekking tot die handelsaktiwiteite van die Kompanjie. 'n Senior koopman se rang was onmiddellik laer as 'n sekunde (adjunk-goewerneur).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ko-operatiewe Wijnbouwers Vereeniging van Zuid-Afrika Beperkt
Volgende onderwerp: Koopmans-De Wet, Mev. Marie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:47:00 MGT 2024