Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koöperatiewe Verenigings
Koöperatiewe Verenigings [boodskap #122572] So, 23 Desember 2018 08:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Na talle onsuksesvolle pogings in die 19de eeu, het die sistematiese ontwikkeling van Koöperatiewe Verenigings in 1904 begin toe Natal staatslenings aan landboukoöperasies wettig verklaar het. Die Kaapkolonie het 'n deskundige in 1905 ingevoer en Transvaal in 1907. Die Koöperatiewe Landbouverenigingswet is in 1908 in Transvaal aanvaar gevolg deur die Vrystaat in 1910. Eers in 1922 is die hele Suid-Afrika op 'n eenvormige wetsbasis geplaas. In 1961 beskik die Republiek oor 322 landboukoöperasies met 287,319 lede en 156 verbruikerskoöperasies met 126,233 lede, altesaam dus 478 koöperasies met 'n ledetal van 413,552. Bates oorskry R328,000,000 en 'n jaarlikse omset van R622,000,000.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Koonaprivier
Volgende onderwerp: Ko-operatiewe Wijnbouwers Vereeniging van Zuid-Afrika Beperkt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:59:34 MGT 2024