Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kompasberg
Kompasberg [boodskap #122564] So, 23 Desember 2018 08:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kompasberg is die hoogste berg in die Sneeubergreeks; 2 502 meter of 8,983 voet hoog. Dit lê net noord van Nieu-Bethesda en is die hoogste punt in die Groot-Karoo. Die naam in 1778 deur kolonel Jakob Gordon en goewerneur Van Plettenberg gegee wat dit besoek het, aangesien meeste van die aangrensende landskap van hierdie punt af opgemeet kon word. Die Sondagsrivier ontspring hier naby.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kommetjie
Volgende onderwerp: Koningklipvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:21:29 MGT 2024