Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Komgha
Komgha [boodskap #122560] So, 23 Desember 2018 08:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Komgha is 'n dorp naby King William's Town in Oos-Kaapland. Oorspronklike 'n militêre kamp tydens die Grensoorlog in 1847. Die dorp is in 1877 tydens die Galeka-oorlog gestig. Dit is 'n wol- en boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,273 (513 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kombersstem
Volgende onderwerp: Kommadagga
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:31:57 MGT 2024