Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koffie
Koffie [boodskap #122550] So, 23 Desember 2018 07:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Koffie is 'n gewas wat in die vroeë dae van Natal gekweek is. Koffie is sedert die jare 1840 op klein skaal aangeplant, maar het eers in 1863 gewild geword. Teen 1872 is reeds 3,700 acres aangeplant met 'n produksie van 1,680,500 pd. Die plante is sedertdien deur siektes aangeval en die produksie was baie jare lank byna onbeduidend. Danksy emigrante uit Kenia, is suksesvolle pogings aangewend om die nywerheid weer op die been te kry.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Koester
Volgende onderwerp: Koffiefontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:04:17 MGT 2024