Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koester
Koester [boodskap #122549] So, 23 Desember 2018 07:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Koester is 'n lewerikagtige voël, stemmig-gekleur met kolletjies of strepe. Baie van die soorte woon in oop rotsagtige landstreke. Die kwikstertjie behoort aan hierdie familie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Koerant
Volgende onderwerp: Koffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:27:30 MGT 2024