Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koekemakranka (Gethyllis afra)
Koekemakranka [boodskap #122545] So, 23 Desember 2018 06:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Koekemakranka (Gethyllis afra L.) het 'n enkele wit blom wat uit 'n buis onder die grond uitstoot voordat die gedraaide grasagtige blare verskyn. Die vrug, 'n lang deurskynende bessie, skuil in die grond. As medisyne word dit in brandewyn geweek vir maagmoeilikheid. Feitlik soortgelyk in groei is die najaarster (Empodium plicatum).

Die wit en geel sterretjie (Spiloxene capensis) is ook algemeen naby stroompies en teen die Kaapse berghange.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Koegas-Wreedhede
Volgende onderwerp: Koekemankloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:13:15 MGT 2024