Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kloof
Kloof [boodskap #122530] So, 23 Desember 2018 06:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kloof is 'n voorstad van Durban op die pad na Pietermaritzburg. Bekend vir die golwende landskap, koel klimaat en pragtige uitsigte. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,750 (3,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Klipvis
Volgende onderwerp: Klops
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:23:06 MGT 2024