Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Klipsweet (Dassiepis)
Klipsweet [boodskap #122528] Sa, 22 Desember 2018 20:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Klipsweet is 'n stof wat op klippe of rotse ontstaan as gevolg van die uitwerpsels van dassies. Dit het waardevolle geneeskundige hoedanighede en word gebruik in die voorbereiding van medisyne vir sekere niermoeilikhede. Dit was aan die Boere bekend as dassiepis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Klipspringer
Volgende onderwerp: Klipvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:10:17 MGT 2024