Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Klipspringer (Oreotragus oreotragus)
Klipspringer [boodskap #122527] Sa, 22 Desember 2018 20:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Klipspringers
Klipspringers
Die klipspringer (Oreotragus oreotragus) is 'n klein, bonkige bok wat hom in droë, bergagtige gebiede hou. Hy is gewoonlik onder 2 voet hoog en het baie klein horinkies. Hy is bekend vir sy ratsheid en soos die Switserse gems, kan hy geweldige afstande spring. Die growwe, borselrige geelbruin hare word gebruik vir die opstop van saals.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Klipplaat
Volgende onderwerp: Klipsweet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:41:30 MGT 2024