Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Klimvis (Periophthalmus kolreuteri)
Klimvis [boodskap #122522] Sa, 22 Desember 2018 20:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Klimvisse
Klimvisse
Die Klimvis (Periophthalmus kolreuteri) is 'n vis wat naby Port St. Johns, Natal, Oos-Afrika en in die Stille Oseaan aangetref word. Nagenoeg 12 cm (5 duim) lank. Merkwaardig vanweë sy amfibiese gewoonte om bokant die watervlak aan rotse of stamme of stingels vas te klou, om dan weer terug te spring en oor die oppervlakte te gly in 'n reeks spronge en dan in die modder weg te kruip of weg te swem. Leef van krappe en insekte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Klimaat
Volgende onderwerp: Klipfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:38:47 MGT 2024