Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Klik
Klik [boodskap #122517] Sa, 22 Desember 2018 19:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Klik is die klanke wat in sommige Suid-Afrikaanse Bantoetale voorkom. Daar word beweer dat dit deur die Bantoe van die Ooskus oorgeneem is uit Hottentots. Die drie vernaamste klikvorms is die X of lateraal, die Q of palataal en die C of dentaal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kleinsee
Volgende onderwerp: Kleurlingsake
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:34:57 MGT 2024