Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kleinsee (Kleinzee)
Kleinsee [boodskap #122516] Sa, 22 Desember 2018 19:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kleinsee (Kleinzee) is 'n dorpie op die weskus in die Noord-Kaap aan die Atlantiese Oseaan. Aanvanklik spoeldiamantdelwerye aan die Namakwalandse kus, in 1925 ontdek. Oorgeneem deur die Cape Coast Exploration Company Ltd., en daarna op beperkte skaal ontgin deur De Beers Consolidated Mines. Grotendeels blanke arbeid is gebruik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 500 (140 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Klein Vrystaat
Volgende onderwerp: Klik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:23:03 MGT 2024