Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Klein Visrivier
Klein Visrivier [boodskap #122514] Sa, 22 Desember 2018 19:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Klein Visrivier is geleë in die Oos-Kaap en is 'n sytak van die Groot Visrivier. Dit ontspring net wes van Somerset-Oos, vloei aanvanklik suidoos, draai reg oos, kruis die N10 en sluit dan by die Groot-Visrivier aan. Sien Groot Visrivier.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Klein Strandloper
Volgende onderwerp: Klein Vrystaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:10:28 MGT 2024