Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Klein Strandloper (Erola minuta)
Klein Strandloper [boodskap #122513] Sa, 22 Desember 2018 19:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Klein Strandloper (Erola minuta) is, naas die krombek-strandloper waartussen hulle gewoonlik aangetref word, van die volopste van die Suid-Afrikaanse trek-waadvoëls. Hulle is klein met 'n betreklike warm, bruin verekleed en die snawels is by die punt effens gekrom.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kleinmond
Volgende onderwerp: Klein Visrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:52:52 MGT 2024