Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Klaasneus (Macroscelididae)
Klaasneus [boodskap #122506] Sa, 22 Desember 2018 09:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die klaasneus.
Die klaasneus.
'n Klaasneus (Macroscelididae) is 'n klein muisagtige diertjies met lang neuse, groot ore en sulke slank enkels dat dit lyk asof hulle op hulle tone loop. Hulle beweeg met spronge. Hoewel hulle in klam gebiede aangetref word, gee hulle blykbaar voorkeur aan streke soos Namakwaland en Namibiƫ (Suidwes-Afrika). Hulle is skugter, skadeloos en leef uitsluitlik op 'n dieet van insekte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Klaarstroom
Volgende onderwerp: Klapbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:30:07 MGT 2024