Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kitwe
Kitwe [boodskap #122504] Sa, 22 Desember 2018 09:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kitwe is 'n dorp in Zambië en sakesentrum van die Koperstreek. In 1935 as 'n regeringsdorpsgebied uitgelê langs die Nkana-myn. Dit was een van die snelgroeiende gemeenskappe in die land. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 115,000 (13,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kittermaster, Sir Harold Baxter
Volgende onderwerp: Klaarstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:06:43 MGT 2024