Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kittermaster, Sir Harold Baxter
Kittermaster, Sir Harold Baxter [boodskap #122503] Sa, 22 Desember 2018 09:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Harold Baxter Kittermaster was die Goewerneur van Njassaland (Malawi). Gebore in Mei 1879 naby Coventry. Kort na die Tweede Vryheidsoorlog sluit hy aan by die Transvaalse Onderwysdepartement waar hy van 1903 tot 1907 werksaam was. In 1934 word hy Goewerneur van Njassaland (Malawi). Oorlede op 14 Januarie 1939.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kitchener, Graaf van Khartoem
Volgende onderwerp: Kitwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:00:56 MGT 2024