Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kirstenbosch
Kirstenbosch [boodskap #122501] Sa, 22 Desember 2018 09:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kirstenbosch is 'n landgoed naby Kaapstad wat aan die Kirsten-familie behoort het. Dit is teen die einde van die vorige eeu deur Cecil John Rhodes aangekoop en by die Groote Schuur-landgoed gevoeg. In 1913 is dit eenparig in die Parlement gekies as die terrein vir die Nasionale Botaniese Tuin wat 'n gebied van nagenoeg 1,200 acres teen 'n hang van Tafelberg beslaan. Danksy die werk van wyle prof. Pearson, wat daar begrawe is, en sy opvolgers, word dit vandag bestempel as een van die pragtigste botaniese tuine in die wêreld.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kirkwood
Volgende onderwerp: Kitchener, Graaf van Khartoem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:30:26 MGT 2024