Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » King Edward VII School
King Edward VII School [boodskap #122492] Sa, 22 Desember 2018 08:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die King Edward VII School was oorspronklike bekend as Johannesburg College. Ontstaan in 1894 en was tydelik in die herehuis van B.I. Barnato in Berea. Omstreeks 1911 verskuif dit na die voorstad Houghton. Dit is 'n groot voorbereiding, hoër- en kosskool vir seuns.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kinderbewys
Volgende onderwerp: King, Richard (Dick) Philip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:04:13 MGT 2024