Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kiewietjie (Limicolae)
Kiewietjie [boodskap #122488] Sa, 22 Desember 2018 08:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kiewietjie (Limicolae) is 'n voël van die waderfamilie wat langs die Suid-Afrikaanse kus en in baie soorte by varswater en op droë grond aangetref word. Die meeste kiewiete het ligte, kort bekkies en vere wat soos 'n voorkop regop staan. Sommige is inheems soos die strandlopertjie wat dikwels op strande gesien word. Ander broei in die noordpoolstreek en trek dan suidwaarts. Onder hulle is die bontkiewietjie, die algemeenste van die binnelandse kiewiete in Suid-Afrika wat in troppe woon en krysende geluide maak. Die swart-en-wit gestreepte kop is opvallend.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kiesieblaarboom
Volgende onderwerp: Kimberley
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:24:18 MGT 2024