Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kiaat (Pterocarpus Angolensis)
Kiaat [boodskap #122483] Sa, 22 Desember 2018 08:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kiaathout
Kiaathout
Kiaat is die algemene Suid-Afrikaanse naam vir Pterocarpus Angolensis. Ook bekend as Kaapse teak. Die hout word vir meubels gebruik. Taai bloedrooi gom word vir farmaseutiese middels en as kleursel gebruik.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Khami-Bouvalle
Volgende onderwerp: Kiaathout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:50:46 MGT 2024