Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Khami-Bouvalle
Khami-Bouvalle [boodskap #122482] Sa, 22 Desember 2018 08:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Khami-Bouvalle is uitgebreide antieke bouwerke naby Bulawayo wat strek oor byna 3 vierkante myl. Grootte en algemene belangrikheid in ag geneem, word dit beskou as tweede na Zimbabwe. Baie oudhede is in die puin gevind maar die gehalte van die vakmanskap is nie so hoog soos dié van Zimbabwe nie. Sien Mapungubwe en Matindere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Khama
Volgende onderwerp: Kiaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:20:46 MGT 2024