Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kestell
Kestell [boodskap #122477] Vr, 21 Desember 2018 19:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kestell is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat vernoem na ds. J.D. Kestell, bekende leier van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en een van die sekretarisse by die vredesonderhandelings wat die Tweede Vryheidsoorlog beëindig het. In 1905 gestig en is 'n vooruitstrewende boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,642 (595 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kersebos
Volgende onderwerp: Kestell, Ds. John Daniel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:01:18 MGT 2024