Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kempton Park
Kempton Park [boodskap #122469] Vr, 21 Desember 2018 19:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kempton Park is 'n dorp op spoor tussen Johannesburg en Pretoria, vernoem na Kempten in Duitsland. Fabrieksnywerhede, onder meer die Modderfontein-Dinamietfabriek is daar naby, ook die lughawe Jan Smuts (tans O.R. Thambo Internasionaal), die grootste in Afrika, en die Atlas-vliegtuigfabriek. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 48,200 (23,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kemp, Generaal Christoffel Greyling
Volgende onderwerp: Kendal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:40:50 MGT 2024