| Kelvin Grove [boodskap #122467] |
Vr., 21 Desember 2018 19:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kelvin Grove is 'n groot buiteklub in Nuweland, Kaapstad met verskeidenheid sportgeriewe. Gehuisves in die vroeëre landgoed en herehuis van die Rimer-gesin. In 1924 gestig. Amptelike naam is Westelike Provinsie Sportklub. Ledetal meer as 3,000.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|