Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kelly-Kenny, Generaal Sir Thomas
Kelly-Kenny, Generaal Sir Thomas [boodskap #122466] Vr, 21 Desember 2018 19:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Generaal Sir Thomas Kelly-Kenny was 'n Britse soldaat. In 1840 in Ierland gebore. Sluit op 18-jarige ouderdom by die leër aan en veg in 1860 in Sjina. Speel 'n belangrike rol in die Tweede Vryheidsoorlog waarin hy in 1900 bevelvoerder van die Sesde Divisie was. Is later betrokke in gevegte by Paardeberg, Poplar Grove, Driefontein en elders. In dieselfde jaar, in bevel van die nuut verowerde Oranje-Vrystaat. Nadat hy opgetree het as adjudant-generaal van 1901 tot 1904, tree hy in 1907 af en is oorlede op 26 Desember 1914.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kekewich, Generaal-Majoor Robert George
Volgende onderwerp: Kelvin Grove
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:34:59 MGT 2024