Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kekewich, Generaal-Majoor Robert George
Kekewich, Generaal-Majoor Robert George [boodskap #122465] Vr, 21 Desember 2018 19:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Generaal-Majoor Robert George Kekewich was 'n Britse soldaat. In 1854 in Devonshire gebore. Ontvang opleiding in Marlborough en sluit in 1874 by die leër aan. Nadat hy in Egipte, Maleia en die Soedan diens gedoen het, is hy in Suid-Afrika gestasioneer met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was in bevel van die troepe wat Kimberley verdedig het. Tydens die beleg kom hy in hewige botsing met Cecil Rhodes wat daarop aangedring het om sy eie reëlings met die burgerlikes te tref vir die verdediging ens. Na die ontset word kolonel Kekewich bevorder tot generaal-majoor. Oorlede in 1914.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Keiweg
Volgende onderwerp: Kelly-Kenny, Generaal Sir Thomas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:28:47 MGT 2024