Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kei-appel (Dovyalis caffra)
Kei-appel [boodskap #122457] Vr, 21 Desember 2018 14:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kei-appel (Dovyalis caffra) is klein, doringrige boom, inheems in die warm, droë rante van die kusstreek van die Transkei (Oos-Kaap). Dra 'n suur vrug, genoem "Dingaansappel" in Natal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kehla
Volgende onderwerp: Keimoes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:03:27 MGT 2024