Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Keg (Vaatjie)
Keg [boodskap #122455] Vr, 21 Desember 2018 14:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Keg van vlekvrye staal waarin bier gestoor word.
'n Keg van vlekvrye staal waarin bier gestoor word.
'n 'Keg' (Vaatjie) is 'n ou Kaapse inhoudsmaat, gelyk aan 4 gelling, wat hoofsaaklik vir drank gebruik word. Dit is aanvanklik van hout vervaardig, maar in meer onlangse tyd word dit van vlekvrye staal gemaak. Dit word nog algemeen gebruik om koolwaterdrank (soos bier) onder druk te stoor, sodat die koolstofdioksied in oplossing bly en die drank nie se vonkel verloor nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Keetmanshoop
Volgende onderwerp: Kehla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:23:30 MGT 2024