Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Keate-Uitspraak
Keate-Uitspraak [boodskap #122453] Vr, 21 Desember 2018 14:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Keate-Uitspraak was 'n arbitrasie oor die eiendomsreg van die Griekwaland-Wes-Diamantveld uitgevoer deur luitenant-goewerneur Robert Keate van Natal. In 1870 het hy uitspraak gegee ten gunste van die Suid-Afrikaanse Republiek in sy grensgeskil met die Oranje-Vrystaat. Toe hy 'n jaar later ontbied is as finale arbiter in 'n soortgelyke geskil tussen die Suid-Afrikaanse Republiek en die Griekwa-opperhoof, Waterboer, het Keate sy uitspraak teen die Republiek gegee.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Keate, Robert William
Volgende onderwerp: Keetmanshoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:13:09 MGT 2024