Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Keate, Robert William
Keate, Robert William [boodskap #122452] Vr, 21 Desember 2018 14:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Robert William Keate was die Luitenant-goewerneur van Natal. 'n Advokaat van Lincoln's Inn, waar hy in 1844 toegelaat is. Word in 1849 siviele kommissaris op die Seychelle-eilande en in 1853 luitenant-goewerneur van Granada in Wes-Indië wat 3 jaar later gevolg is deur 'n soortgelyke aanstelling in Trinidad. In 1867 word Keate Luitenant-goewerneur van Natal waar 'n kwaai depressie geheers het. Hy het dikwels gebots met die menings van die Wetgewende Raad. Hy speel 'n belangrike rol as arbiter. (Sien Keate-Uitspraak) in grensgeskille. Hy tree in 1872 af.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kearsney College
Volgende onderwerp: Keate-Uitspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:25:23 MGT 2024