Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kearsney College
Kearsney College [boodskap #122451] Vr, 21 Desember 2018 14:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kearsney College is 'n groot privaatskool vir seuns bestuur onder die beskerming van die Wesleyaanse Metodiste Kerk op Botha's Hill, maar oorspronklik eintlik op Kearsney aan die Natalse Noordkus. In 1928 is die vroeëre huis van sir Liege Hulett vir dié skool gebruik.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kearsney
Volgende onderwerp: Keate, Robert William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:59:37 MGT 2024