Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Katrivier-Nedersetting
Katrivier-Nedersetting [boodskap #122444] Vr, 21 Desember 2018 14:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Katrivier-Nedersetting is in 1829 deur eerw. Robert Read van die Londense Sendinggenootskap gestig om 'n groot groep rondloper Khoikhoi (Hottentotte) tuisnywerheid te leer. Teen 1833 was daar 2,185 Khoikhoi en 731 Naturelle. Hoewel redelike vordering gemaak is, het die inwoners in 1851 in opstand gekom en is die nedersetting ontbind en die grootste deel daarvan aan blanke boere gegee. Sommige van die oorspronklike sendinggemeenskappe bestaan nog. Die grond is buitengewoon vrugbaar. 'n Groot deel daarvan word besproei en lemoene word geproduseer.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Katrivier
Volgende onderwerp: Kat, Swartpoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:54:20 MGT 2024