Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Katonkel, Kaapse (Sarda sarda)
Katonkel, Kaapse [boodskap #122441] Vr, 21 Desember 2018 14:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaapse Katonkel (Sarda sarda) is 'n skubagtige vis aangetref van Walvisbaai af tot by Mosselbaai en in die Atlantiese Oseaan. Ongeveer 30 duim lank. Swak eetvis. Die katonkel van Oos-Kaapland of die Commersonse koningsvis, in teendeel, is 'n lekker hengelvis. Ongeveer 4 voet lank. Dit is ook bekend in Australiƫ en word soms in Natal snoek genoem. Sien Tornyn en Makriel.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Katonkel
Volgende onderwerp: Katoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:41:13 MGT 2024