Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Katonkel (Gymnoscarda pelamys)
Katonkel [boodskap #122440] Vr, 21 Desember 2018 14:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Katonkel (Gymnoscarda pelamys) is 'n vis wat aan die Kaapse kus en in tropiese en subtropiese seegebiede aangetref word. Sowat 32 duim lank. 'n Kleiner katonkel (Euthynnus alliterata) met golwende swart strepe word aan die Natalse kus gevang. Sien Makriel, Kaapse.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Katolieke Kerk
Volgende onderwerp: Katonkel, Kaapse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:29:11 MGT 2024