Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Katlagter (Timaliidae)
Katlagter [boodskap #122438] Vr, 21 Desember 2018 13:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Pylvlekkatlagter.
'n Pylvlekkatlagter.
Die katlagter (Timaliidae-familie) is 'n tropiese voëls wat hoofsaaklik in Transvaal en Noord-Natal voorkom.

Soorte sluit:
• kaalwangkatlagter (Turdoides gymnogenys)
• pylvlekkatlagter (Turdoides jardineii)
• witkatlagter (Turdoides bicolor)
• witkruiskatlagter (Turdoides hartlaubii)
• swartwangkatlagter (Turdoides melanops)

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Katjiepiering
Volgende onderwerp: Katolieke Kerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:09:26 MGT 2024