Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Katjiepiering (Gardenia thunbergia)
Katjiepiering [boodskap #122437] Vr, 21 Desember 2018 13:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Blom van die Katjiepiering.
Blom van die Katjiepiering.
Katjiepiering (Gardenia thunbergia) is 'n klein bosagtige boom wat in die meeste bosse in Oos-Kaapland en Natal voorkom. Dit dra sneeuwit blomme met 'n sterk geparfumeerde geur. Die naam is van Maleise oorsprong en verwys eintlik na Gardenia florida.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Katel
Volgende onderwerp: Katlagter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:05:24 MGT 2024