Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Karridene
Karridene [boodskap #122429] Vr, 21 Desember 2018 06:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Karridene is 'n kusoord aan die Natalse Suidkus, gestig deur en vernoem na luitenant-kolonel Walter Karri-Davies, pionier van die Rand, wat van Karridale in Wes-Australië gekom het en die invoer van Karrihout na Suid-Afrika begin het. Die dorpie het tydens die Eerste Wêreldoorlog ontstaan.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Karreedouw
Volgende onderwerp: Kasama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:21:15 MGT 2024