Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Karree
Karree [boodskap #122426] Vr, 21 Desember 2018 06:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Karree is heuningbier deur die Kleurlinge berei, en laat staan om te gis. Dit is glo baie voedsaam en verfrissend. Die woord is van Khoikhoi (Hottentots) ontleen. Die afsaksel word dikwels deur huisvroue as suurdeeg gebruik.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Karos
Volgende onderwerp: Kareedoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:50:18 MGT 2024