Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Karos
Karos [boodskap #122425] Vr, 21 Desember 2018 06:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Karos is gebreide velle waarvan 'n kombers gemaak is. Die naam is van Khoikhoi (Hottentots) ontleen. Die vervaardiging van karosse is nogal 'n belangrike bedryf in Botswana (Betsjoeanaland).

Daar is ook 'n dorp met die naam Karos in die Noord-Kaap, op die oewer van die Oranjerivier.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Karoo
Volgende onderwerp: Karree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:09:39 MGT 2024