Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Karoo
Karoo [boodskap #122424] Vr, 21 Desember 2018 06:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Daar is twee Karoo's in Suid-Afrika, die Groot- en die Klein Karoo. Laasgenoemde lê in die suidwestelike deel van die Kaapprovinsie, wat grens aan Oudtshoorn en die Swartberg, terwyl eersgenoemde oor die grootste deel van die noordelike gebied strek, tot by die Oranjerivier. Die naam Karoo is ontleen van Khoikhoi (Hottentots). Dit word gekenmerk deur klein, plat koppies, droë klimaat en yl plantegroei, hoewel baie daarvan besonder vrugbaar is waar besproeiing moontlik is. Dit bevat van die beste skaapgebiede in die wêreld.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Karino
Volgende onderwerp: Karos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:08:18 MGT 2024