Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kariegarivier
Kariegarivier [boodskap #122422] Vr, 21 Desember 2018 06:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kariegarivier is 'n sytak van die Gamtoosrivier. Nog 'n rivier met dieselfde naam ontspring naby Grahamstad en mond uit besuide Port Alfred.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Karibib
Volgende onderwerp: Karino
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:16:07 MGT 2024