Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Karibib
Karibib [boodskap #122421] Vr, 21 Desember 2018 06:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Karibib is 'n dorp in Namibiƫ (Suidwes-Afrika), bekend vir sy marmersteengroewe. Die naam is ontleen van die Khoikhoi-naam vir 'n plaaslike bos. Die marmer, wat van goeie gehalte is, is tydens die Duitse bewind na Suid-Amerika en elders uitgevoer. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,395 (477 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kariba
Volgende onderwerp: Kariegarivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:55:09 MGT 2024