Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kareeboom (Searsia lancea)
Kareeboom [boodskap #122419] Vr, 21 Desember 2018 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Karee.
'n Karee.
Kareeboom (Searsia lancea) is 'n groot struik of kleinerige boom. Die blomme is baie klein. Hout is lig, maar taai en net geskik vir die stele van skoffelpikke en harke. Kom voor in Oos-Kaapland en Natal. Sien Kraaibos, Suurkaree en Plante.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Karbonaatje
Volgende onderwerp: Kariba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:13:37 MGT 2024