Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Karasburg is 'n dorp in die suide van Namibië (Suidwes-Afrika). Dit is 'n karakoelsentrum. Vroeër bekend as Kalkfontein. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,233 (844 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.