Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Karanteen (Crenidens crenidens)
Karanteen [boodskap #122416] Vr, 21 Desember 2018 06:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Karanteen (Crenidens crenidens) is 'n vis met 'n silwer kop en lyf en 'n dowwe reeks donker kolletjies op die liggaam. Die vis word 30 cm groot. Dit vreet krap, wurms en garnale en broei in die noorde van die KwaZulu-Natal. Eetbaar, maar word hoofsaaklik as aas gebruik. Sien Brasem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Karakoel
Volgende onderwerp: Karasburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:09:35 MGT 2024